Oudit op haar hart (EBOEK)

Geen
Oudit op haar hart (EBOEK)
ISBN
9780799399134
R81,00
Skrywer(s):
Luzaan het haar hart vir liefde gesluit nadat Jacques haar in hul matriekjaar soos ’n warm patat gelos het. Nou stuur haar werk haar terug na hom wat sy voorgeneem het om nooit weer te sien nie. Die vraag is -gaan sy ná al die jare vir Jacques vergewe?
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening