Lam in wolfsklere (EBOEK)

Geen
Lam in wolfsklere (EBOEK)
ISBN
9780799357844
R213,00
Amie jaag na haar ontnugtering huis toe en oorweeg om 'n gerehabiliteerde non of ’n raadvratannie by ’n koerant te word. Maar o, die man wat haar lewe inloop! Bernette se eerste vollengteroman is meesleurende romantiek en heerlike humor.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening