Alex & Ik hou van je (EBOEK RomanzaLiefde)

Geen
Alex & Ik hou van je (RomanzaLiefde)
ISBN
9780799397338
R35,00
Skrywer(s):
Alex – Rosita Oberholster Alex is ’n vragmotorbestuurder. Sy glo in langpadliefde maar haar baas (wat haar knieë lam maak) maak dat haar hart die hasepad wil kies. Sy kies koers weg van hom af - maar die hart wil hê wat die hart wil hê. BONUSKORTVERHAAL! Ik hou van je – Lisa Immelman (debuut) Joanie en haar beste vriendin gaan skool gee in Japan om van die vorige jaar se drama te vergeet in die land van kersiebloeisels. Hulle ontmoet die onmoontlik aantreklike Nederlander - Jesse - en dinge raak skielik baie ingewikkeld.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening