Gelukkige nommer 13 & Slegs vir volwassenes (RomanzaLiefde )

Geen
Gelukkige nommer 13 & Slegs vir volwassenes (RomanzaLiefde )
ISBN
9780799388460
R35,00
Hoeveel mislukte afsprake neem dit voor jy meneer perfek ontmoet? Na twaalf wou Renate ’n ferm streep trek, want die opsies van ’n spiertier tot ’n IT nerd is yl. Maar dalk is dertien haar gelukkige nommer?
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening