#Kuberliefde & Kleur vir die bleeksiel (RomanzaLiefde)

Geen
#Kuberliefde & Kleur vir die bleeksiel
ISBN
9780799396584
R35,00
Skrywer(s):
#Kuberliefde – Felicia Snyman Rosalene wil die man wat haar akademiese skryfwerk gekritiseer het behoorlik op sy plek sit, maar toe Luke voor haar staan laat sy donker gelaatstrekke haar opstandigheid wegsmelt. Hulle word onwetend in ʼn kuber-web vasgevang wat die passievolle liefde wat tussen hulle vlamvat tot op die uiterste toets. .BONUSKORTVERHAAL Kleur vir die bleeksiel – Alita Steenkamp Haar lewe is vasgevang in ʼn eentonige sleurgang, besef Francisca Swanepoel op ʼn dag wanneer sy die aantreklike kunstenaar met sy blinkbruin oë en diep kuiltjies op die Gautrein raakloop. Kan hy kleur in haar lewe bring en haar oortuig om vir eens en altyd haar bolla los te maak?
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening