Omdat ons saam is (EBOEK)

Geen
Omdat ons saam is (EBOEK)
ISBN
9780799398724
R81,00
Skrywer(s):
Bella kom dikmond op Greyton aan. Haar oorlede tante se testament vereis dat sy vir ñ maand in dié se huis bly om ñ aardige bedraggie te erf. Bella se susters het reeds hul onderskeie maande afgelos en elkeen het ñ bruidegom losgeslaan. Maar Bella wil niks met mans te doen hê nie – veral niks met Wian nie.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening