Verband op sy hart & Rockballades en 'n stets

Geen
Verband op sy hart & Rockballades en 'n stets
ISBN
9780799392111
R35,00
Annabel dink aan die afgelope paar dae en besef met ’n skok dat Richard skaars ’n week terug in haar lewe is en al klaar weer amok saai onder haar emosies. Wat is dit aan die man wat so met haar kop smokkel? BONUSKORTVERHAAL! Rockballades en ’n stetson – Louise Viljoen “Jy skuld my ’n massering vir al die kloppe op die skouer wat ek moes verduur. Ek’s pimpel en pers onder hierdie bloes!” fluister die Stetson-meisie vies. Maar sy glimlag skielik warm en Rocco verloor sy hart.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening