Nova (3): Bloedbroers (EBOEK)

Geen
Nova (3): Bloedbroers (EBOEK)
ISBN
9780799358063
R170,00
Skrywer(s):
Terwyl Lucas en sy vriende probeer om Ayanda se dood te verwerk, word hulle gekonfronteer met vreemde gebeure. Om sake te vererger vertel Lucas se ma vir hom ’n geheim ... Dit keer sy hele wêreld om en hy kan nie help as om anders na homself en sy vriende te kyk nie. In die klimaks maak die Sterreloper vir die eerste keer sy verskyning, maar Lucas-hulle kan nie sien wie hy is nie. Hy stel hulle voor ’n moeilike keuse: om hulself te red, of om ’n vriend te red.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening