Reënboogrant Maats 11: Ans se geheim (EBOEK)

Geen
Reënboogrant Maats 11: Ans se geheim (EBOEK)
ISBN
9780799356120
R68,00
Niemand weet regtig enigiets van die nuweling af nie, behalwe dat sy naam Rudiger is en dat hy vir Rachelle én Japie sommer op die eerste dag mooi op hulle plekke gesit het. Die meisies is sommer gou almal gek oor die nuwe hunk in Laerskool Reënboogrant. Shani dink hy is so koel soos ’n ysblokkie en dit is eenvoudig incredible wat hy met Japie aangevang het.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening