Reënboogrant Maats 2: Alleen tuis (EBOEK)

Geen
Reënboogrant Maats 2: Alleen tuis (EBOEK)
ISBN
9780799356052
R68,00
Shani, Sunette en Dolf is keelvol vir die bouery by hulle huis. Boonop hou Sunette net mooi niks van die smerige ou man wat toesig hou oor die bouwerk nie – veral nie noudat sy ná die operasie smiddags alleen tuis is nie. Is hy regtig gevaarlik, of verbeel sy en Shani hulle net? En asof dit nie genoeg is nie, kry Sunette geheimsinnige briefies waarin lelike goed oor Shani staan …
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening