Reënboogrant Maats 4: 'n Nag van angs (EBOEK)

Geen
Reënboogrant Maats 4: 'n Nag van angs (EBOEK)
ISBN
9780799356151
R68,00
Sunette is moeg daarvoor om te wonder of Pierre van haar hou. Sy weet Johan stel in haar belang, en hy’s nogal oulik. Daarom is Sunette baie opgewonde toe haar eksperiment gekies word vir die wetenskapkompetisie. Sy en Johan en Tina moet die streekuitdun bywoon, en dit beteken sy kan saam met Johan agter in juffrou De Wet se oulike nuwe Volksie ry. Maar op pad van die kompetisie af, loop dinge lelik skeef…
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening