Reënboogrant Maats 8: Huismoles (EBOEK)

Geen
Reënboogrant Maats 8: Huismoles (EBOEK)
ISBN
9780799356090
R68,00
Shani is besig om voor te berei vir ’n belangrike oudisie, daarom kom sy nie eens agter dat Rachelle se danige vriendskap met haar dalk moeilikheid voorspel nie. Rachelle is nie daaraan gewoond om verneder te word nie. Sy onthou goed hoe almal gelag het toe sy op Shani se partytjie in die swembad beland het … en sy gaan beslis wraak neem. Intussen staan die Brinks voor hul grootste avontuur ooit. Gaan hul pa die pos in Amerika aanvaar? Niemand is meer opgewonde as Shani nie want Amerika is tog waar Hollywood is!
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening