Reënboogrant Tieners Omnibus 2 (EBOEK)

Geen
Reënboogrant Tieners Omnibus 2 (EBOEK)
ISBN
9780799391206
R191,00
Een van die gewildste Afrikaanse reekse vir tieners is nou in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar suster Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Tieners-boeke is Shani-hulle op hoërskool, en daar is hope opwinding, pret en liefdesteleurstellings, met partytjies, kêrels en ander uitdagings van grootword. Hierdie omnibus bevat die eerste drie titels uit dié gewilde reeks: Drome en dramas Hartebreker Anderkant die reënboog
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening