Tande (EBOEK)

Geen
Tande (EBOEK)
ISBN
9780799361049
R111,00
Skrywer(s):

Die wolke trek vir `n oomblik lank weg voor die maan en Rikus word yskoud. Halfpad agter een van die struike weggesteek, staan iets wat lyk soos `n hond of `n wolf. Die dier se oë glinster wreedaardig in die lig van die maan. Rikus is so naby dat hy die dierasie se harige gesig, weggetrekte lippe en dreigende slagtande kan sien. Rikus voel hoe die pizza in sy keel opstoot… Stadig, doodstadig, kom die dier voor Rikus se verbaasde oë orent op sy twee agterpote. Maar die heel ergste is toe dit grom - `n stadige, hees geluid wat agter uit sy keel kom. “Bloed …”

Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening