Grappe van A-Z (EBOEK)

Geen
Grappe van A-Z (EBOEK)
ISBN
9780799361094
R153,00

 Wat is rooi, stroopsoet en gevaarlik?
Aarbei-en-skerpioenkonfyt

Hoekom ry die ryk blondine ’n BMW?
Dit is al wat sy kan spel.

Hoekom het gorillas groot neusgate?
Want hulle vingers is so groot.


’n Bielie van ’n lekker lawwe lagboek met grappies van A tot Z en supersnaakse SMS’e


Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening