Sanri Steyn 1: Doktor Zombos se geheime formule (EBOEK)

Geen
Sanri Steyn 1: Doktor Zombos se geheime formule (EBOEK)
ISBN
9780799367010
R119,00
Skrywer(s):
Hierdie is die eerste boek in ’n splinternuwe reeks oor aspirantjoernalis Sanri Steyn en haar vriend Markus se avonture op Raaiselfontein. Die aweregse humor en lekker grillerige avonture sal seuns en meisies vasgenael hou!
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening