Sanri Steyn 4: Die spookmeisie van Raaiselfontein (EBOEK)

Geen
Sanri Steyn 4: Die spookmeisie van Raaiselfontein (EBOEK)
ISBN
9780799376104
R119,00
Skrywer(s):
Sanri is teen hierdie tyd gewoond daaraan dat vreemde dinge op Raaiselfontein gebeur. Toe brille links en regs begin wegraak, kry sy dadelik snuf in die neus. Dan maak Sanri en Markus kennis met ’n spookmeisie – en sy het hulle hulp nodig.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening