Sanri Steyn 5: Die monsters van middernagstad (EBOEK)

Geen
Sanri Steyn 5: Die monsters van middernagstad (EBOEK)
ISBN
9780799378917
R119,00
Skrywer(s):
Sanri se neus begin kriewel toe ’n vreemde ding een middag in Middernagstraat gebeur. Sy is byna doodseker sy het gesien hoe een van Claudia Müller se oulike skoothondjies ’n oomblik lank in ’n monster verander ... En dan begin troeteldiere in Raaiselfontein verdwyn ...
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening