Sanri Steyn 7: Die Vampiere van Vlermuishoogte (EBOEK)

Geen
Sanri Steyn 7: Die Vampiere van Vlermuishoogte (EBOEK)
ISBN
9780799384185
R119,00
Skrywer(s):
Sanri is opgewonde toe sy hoor dat haar beste vriend, Markus, se neef op Raaiselfontein kom bly. Sy kan nie wag om vir Danté te ontmoet nie. Danté en sy gesin bly immers in Vlermuishoogte – ’n geheimsinnige ou kasteel buite die dorp.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening