Reënboogrant Tieners 12: Doodloopstrate (EBOEK)

Geen
Reënboogrant Tieners 12: Doodloopstrate (EBOEK)
ISBN
9780799356274
R68,00
Alles gebeur in stadige aksie. ’n Motor se remme skree. Die Volla gly en draai dwars in die pad. Daar is ’n knalgeluid toe die motorfiets met die Kewer bots. ’n Rou kreet kom uit Leon se bors. “Shani! Hou vas …” Dit was net ’n doodonskuldige resies, ’n aand van pret … Ja, miskien was dit onverantwoordelik, maar niemand moes dóódgegaan het nie. Reënboogrant is in rou gedompel. Vrydag die 13de, die skoknag van die motorongeluk, het ’n jong lewe geëis en in die hospitaal hang nog ’n lewe aan ’n draadjie. Sal reënboogrant ooit weer dieselfde wees?
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening