6 Ster: Binne die ingewande van die Pretoria-sentraal gevangenis (EBOEK)

Geen
6 Ster: Binne die ingewande van die Pretoria-sentraal gevangenis (EBOEK)
ISBN
9780799356793
R199,00
Hierdie is die verhaal van ’n witboordjiemisdadiger wat kragtig en soms weersinwekkend realisties is. Die tronktaal praat nie slegs met die leser nie; dit trek hom of haar meedoënloos agter die seldeure in en kamoefleer of versag niks nie. Hy vertel van sy eerste nag in die selle waar hy vinnig die besluit moes neem om by die 26-bende aan te sluit, om oorlewing en om nie daardie nag ’n mede-prisonier se wyfie te word nie. Verder hoor ons eerstehands van bende-bedrywighede, drank- en dwelmmisbruik in die tronk en hoe tronkbewaarders omgekoop word. En ook sy omkeer ...
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening