Spooksoeker: Die geheime lêers van Warno Alberts (EBOEK)

Geen
Spooksoeker: Die geheime lêers van Warno Alberts (EBOEK)
ISBN
9780799395044
R185,00
Skrywer(s):
Warno Alberts is ‘n doodgewone ou wat in doodgewonde Sekelrivier bly. Behalwe dat hy geheime lêers het waarin hy die doen en late van spoke neerskryf. Daar is ook ‘n paar spoke wat hóm dophou ... Die boek bevat ‘n aantal spookstories met dieselfde hoofkarakter in al die stories.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening