LAPA Uitgewers sal gesluit wees tydens die komende feesseisoen. Aflewering van gedrukte-boekbestellings wat tussen 15 Desember en 4 Januarie geplaas word, sal eers vanaf 5 Januarie 2021 verskeep word. Neem asseblief die vertraging in ag, wanneer u Kersgeskenke bestel.