Strykstok van die hart (SuperRomanza)

Gradering:
80% of 100
Geen
Strykstok van die hart
In voorraad
ISBN
9780799398649
R250,00
Skrywer(s):
Die strykstok beweeg oor vioolsnare en roer iets binne Annabelle ... Dit herinner haar aan haar kinderjare en aan Kaleb - maar ook die manier waarop sy musiek haar hartsnare aangeraak het. Kaleb vir wie sy lief was. Kaleb die slaaf. Ou Kaapse-verhaal.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening