120+ Sommerstories

Geen
120+ Sommerstories
In voorraad
ISBN
9780799347432
R325,00
n Heruitgawe in een band van die gewilde verhale deur een van Afrikaans se meestervertellers, P.G. du Plessis: KoöperasiestoriesHier sit die manne en Tussen die riewe. Die humor is outentiek en vindingryk, maar met deernis. Lesers kan hulle nou weer verlustig in die ervaringe van Genis, Jellie, Fred en al die ander – amper soos om by familie te gaan kuier! 
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening