Ek, jy en Rome

Gradering:
60% of 100
Geen
Ek, jy en Rome
In voorraad
ISBN
9780799394726
R95,00
Skrywer(s):
Italië is hul Kupido! Isabel Villani staan op die punt om haar professoraat in rotskunsstudies te verwerf. Sy neem ʼn welverdiende breuk in Italië. Saam met haar vriendin gaan sy op ʼn kort toer deur Italië voor sy alleen agterbly om ʼn kort kursus in rotskuns by ’n universiteit in Rome aan te bied. Op die toer ontmoet sy vir Marco wat met sy diep stem en uitsonderlike oë haar verlei en dreig om haar fokus van haar werk en haarfyn beplande toekoms te steel. Ek, jy en Rome is deel van LAPA Uitgewers se liefdesverhaalreeks, Romanza. Dit kan vergelyk word met Harlequin en Mills & Boon se boeke.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening