Hondsdol

Geen
Hondsdol
In voorraad
ISBN
9780799349580
Spesiale prys R41,25 Gewone prys R165,00
Gracie is woedend vir Ben. Hy het geen ander ambisie as om 'n kung fu-musical te skryf nie. Sy is so kwaad dat sy sonder Ben Jeffries toe gaan. Skaars is Gracie by die deur uit, of Tant Lien, sy buurvrou, oortuig Ben om haar te help om bewyse te vind dat die Nigeriërs aan wie sy 'n woonstel verhuur, dwelms verkoop. Ben willig in en dan is die gort gaar ... 
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening