Kamer langsaan, Die

Geen
Kamer langsaan, Die
In voorraad
ISBN
9780799355147
Spesiale prys R67,50 Gewone prys R270,00
Donné verlaat haar huis en begin werk aan die debuutroman wat sy nog altyd wou skryf. Dis egter nie ’n outobiografie nie maar handel oor die onbekende en afwesige vrou by wie sy die meenthuis huur. Op die lange duur ontmoet werklikheid en fiksie mekaar op onthutsende wyse.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening