'n Bordjie vergifnis en ander verhale

Geen
'n Bordjie vergifnis en ander verhale
In voorraad
ISBN
9780799356595
Spesiale prys R37,50 Gewone prys R150,00
'n Bordjie vergifnis en ander verhale is 'n bundel kortverhale wat saamgestel is uit die beste verhale wat ingeskryf is in die LAPA/Kuier kortverhaalwedstryd. Bekendes soos Christo Davids, Denise Newman, Johrnè van Huyssteen en Amy Kleynhans het ook elkeen 'n kortverhaal bygedra.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening