Skuiling van die hart

Geen
Skuiling van die hart
In voorraad
ISBN
9780799377521
Spesiale prys R66,25 Gewone prys R265,00

Om ’n dobbeltafel verpand Martienne Malherbe se pa haar vir honderd pond – eers aan ’n Duitswester wat haar aan die swakkelingboer Herklaas Potgieter verkwansel.

Hy verrinneweer haar fisiek en emosioneel en sy donker geheim trek Martienne al dieper in ’n donker put in. Boonop word haar vernedering groter toe hy ’n hanskakie word.

Terwyl sy Boerekrygers aan kos en rusplek help, leer sy Rudolf Antonissen ken, sterk maar vol deernis. Hy leer haar wat suiwer liefde is, hoe ’n man met ’n vrou behoort te werk … maar sy weet nie dat hy die een is wat haar aan Herklaas verpand het nie. Sal haar liefde haar bitterheid kan oorwin? 

Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening