Stem in die wind

Geen
Stem in die wind
In voorraad
ISBN
9780799378450
Spesiale prys R60,00 Gewone prys R240,00
Skrywer(s):

Alexandra Bonheur se kommervrye lewe aan die Kaap word bedreig deur die koms van die markies Edouard de Villebois en sy pleegkind, Antonio. 

Alexandra vind dadelik aanklank by die sewentienjarige Antonio. Hulle raak goed bevriend maar dit dra nie die markies se goedkeuring weg nie. Sy houding staan haar nie aan nie, en keer op keer verontagsaam sy sy waarskuwing om van Antonio af weg te bly. .

Ná heelwat konflik dui die aantreklike markies aan dat hy self in Alexandra belangstel, maar dit sluit nie ’n  huwelik in nie.  Hy maak haar ’n  aanbod om sy minnares te word, wat sy summier verwerp.

Dan herken hy die borsspeld wat sy op haar agtiende verjaarsdag dra, en ontsluit só haar duistere verlede waarin beide hy en Antonio ’n  groot rol speel.

 

Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening