Wilde Hawer

Gradering:
75% of 100
Geen
Wilde Hawer
In voorraad
ISBN
9780799381818
Spesiale prys R60,00 Gewone prys R240,00
Skrywer(s):

Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Madelie Human se vorige Romanzas, Om Ben lief te hê, Om Dirk te tem en Om Kobus te ken.

Om Ben lief te hêBen Louw het Leah een nag tien jaar gelede liefgehad ... en weggesmyt. Terug met haar praktyk as kindersielkundige op die plaas, is Ben weer daar. Haar hart en lyf swig opnuut, maar sy weet dis verniet.

Om Dirk te temDirk Degenaar laat Marica keer op keer voel asof sy oor ’n afgrond tuimel, en hý moet gestraf word! Sy gee vir hom fisioterapie by sy huis, maar weet naderhand nie meer wie tem vir wie nie.

Om Kobus te kenToe Sureta hom bitter nodig gehad het, het hy spore gemaak, nou wil Kobus Hattingh huisie-huisie speel. Kwansuis om sy seun te leer ken. Maar dis te laat. Dié kans sal sy hom glad nie gee nie.

This omnibus is a compilation of three of Madelie Human’s previous Romanzas, Om Ben lief te hê, Om Dirk te tem and Om Kobus te ken.

Om Ben lief te hêBen Louw loved Leah for one night ten years ago … and then cast her aside. Back at her child psychology practice on the farm, Ben is also there again. Her heart and body once again succumb, but she knows it’s to no avail.

Om Dirk te temDirk Degenaar repeatedly makes Marica feel as if she’s falling down a cliff, and he has to be punished! She gives him physiotherapy at his home, but after a while she doesn’t know who is taming whom.

Om Kobus te kenWhen Sureta desperately needed him, he left. Now Kobus Hattingh wants to play house. Ostensibly to get to know his son. But it’s too late. She’s not giving him this chance.


Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening