Permanente ink

ISBN
GratisPI
R0,00
Skrywer(s):

Carina Diedericks is op 11 Maart 1977 in Johannesburg gebore. Sy is die jongste van drie kinders en het twee ouer broers. Later het hulle Pretoria toe getrek, waar hulle vier jaar gebly het. “Dit was die wonderlikste jare ooit,” sê Carina. “Ek onthou Pretoria veral as die plek waar ek regtig ernstig begin lees het.

Om hierdie studiegids af te laai, vul asseblief die onderstaande vorm in.

Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening