As ek val

Geen
As ek val
In voorraad
ISBN
9780799366389
R250,00
Kara is sewentien jaar oud en besig om dood te gaan. Saam met haar beste vriendin, Nicky, maak sy ’n lys van dinge wat sy wil doen voor sy doodgaan. Noudat sy nie meer aan bande gelê word deur die dinge wat ’n mens se lewe “normaal” maak nie, eksperimenteer Kara met nuwe ervarings wat haar help om voluit te lewe. ’n Onvergeetlike boek.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening