Ek lief eenhorings

Geen
Ek lief eenhoring
Uitverkoop
Slegs -23 links
ISBN
9780799391114
R110,00
Verken ’n towerwêreld met hierdie fantastiese plakkerboek! Hierdie kleurvolle boek is propvol tonele met eenhorings wat jy kan soek, tel en waarmee jy hope pret kan hê! Vind uit wat jou geheime eenhoring-naam is, soek die verskille tussen die prente, help die eenhoring om sy pad deur die doolhof te vind, kies die perfekte haarstyl vir jou eenhoring, leer om jou eie eenhoring te teken, en voltooi die pragtige eenhoringtonele met die meer as 300 plakkers wat by die boek ingesluit is! Ure se betowerende eenhoringpret gewaarborg!
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening