Boekstel

Leer my lees (Vlak 2) Tippie Boekstel 10

Geen
Leer my lees: Tippie Vlak2 Boekpak 10
Uitverkoop
ISBN
9780639602318
R390,00
Skrywer(s):
DIE BOEKSTEL. Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. Titels in die Vlak 2-boekstel: 1. Tippie en die boom 2. Tippie en die haas 3. Tippie en die duur mat 4. Tippie en die leer 5. Tippie en die uil 6. Tippie se neus jeuk 7. Tippie en die mier 8. Tippie se kous 9. Tippie soek 'n boek 10. Tippie en die braai
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou