Dinosourusse (Wêreld van ontdekking)

Geen
Dinosourusse (Wêreld van ontdekking)
In voorraad
ISBN
9780799366419
R155,00
Watter dinosourus sou by die vyfde verdieping van ’n gebou kon inloer? Wat was die vinnigste dinosourus wat ooit geleef het? Hoeveel tande het ’n T-rex gehad? Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese boek vind! Reis terug na ’n tyd toe fantastiese prehistoriese diere die aarde bewandel het. Ontmoet sagmoedige reuse, vreesaanjaende roofdiere en vlieënde reptiele! Duik onder die branders saam met enorme seediere, kyk hoe reusagtige herbivore aan die hoogste boomtoppe smul, en kom van aangesig tot aangesig met die koning van die dinosourusse, die skrikwekkende T-rex. Hierdie opwindende feiteboek sluit agt bladsye propvol prettige aktiwiteite in.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou