Zackie Mostert druk ’n drie (EBOEK)

Geen
Zackie Mostert druk ’n drie (EBOEK)
ISBN
9780799359985
R94,00
Skrywer(s):
Granaatstraat is ’n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie ... Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends. Zackie en Vincent sien baie uit na die rugbytoer. Selfs al speel hulle nie vir die A-span nie. En selfs al dra hulle span se afrigter lipstiffie! Maar dan word die rugbytoer afgestel, en almal dink dis Zackie se skuld ... Nog ’n skaterlagstorie in hierdie gewilde reeks!
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening