Zackie Mostert en die fantastiese fliek (EBOEK)

Geen
Zackie Mostert en die fantastiese fliek (EBOEK)
ISBN
9780799392319
R94,00
Skrywer(s):
Ligte, kamera … AKSIE! Zackie en Vincent is BAIE opgewonde! Hulle gunsteling-aksieheld maak ’n SPLINTERNUWE FLIEK. En die vervaardigers soek jong akteurs om daarin te speel! Zackie en Vincent kan nie wag om vir ’n OUDISIE te gaan nie. Maar Anton wil ook graag ’n rol in die fliek hê. Anton is die grootste BOELIE, GROOT-PRATER en MOEILIKHEIDMAKER in die skool – en hy kan KARATE doen! Hy gaan sy bes probeer om seker te maak Zackie en Vincent staan nie ’n kans om ’n rol in die fliek te kry nie ...
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening