Ek en my ouma

Geen
Ek en my ouma
In voorraad
ISBN
9780799388732
R135,00

Spesiale avonture saam met ’n spesiale ouma!

Ek en my ouma

is reg vir die dag.

Daar is hope avonture

wat op ons wag!

Beertjie verken graag die wêreld saam met sy ouma. Hulle klim saam boom, plas in waterpoele rond en vang vis. Dit is soveel pret dat Beertjie wens die dag kan sommer vir ewig aanhou! Maar ’n lekker stywe slaaptyddrukkie van Ouma is die perfekte manier om die opwindende dag af te sluit.

Hierdie deernisvolle prenteboek wys hoe wonderlik en prettig dit is om ’n liefdevolle ouma in jou lewe te hê!

Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening