Prettige feite: Weer en die seisoene

Geen
Prettige feite: Weer en die seisoene
In voorraad
ISBN
9780799394948
R120,00
Skrywer(s):
Prettige feite en aktiwiteite vir woelwaters! Ontdek wat alles in die lug aangaan in Prettige feite: Weer en die seisoene. Hierdie boek is propvol feite en aktiwiteite wat dit die perfekte boek vir alle weerstoestande maak! Lesers kan uitvind hoe sneeuvlokkies vorm en waarom dit reën, en selfs prettige aktiwiteite voltooi soos hoe om ’n reënwolk in ’n bottel te maak. Vertaal deur Jaco Jacobs, die gewilde skrywer en vertaler van talle bekroonde topverkoperboeke vir kleuters, kinders en tieners.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening