Agent Snoet en die Windlawaai

Geen
Agent Snoet en die Windlawaai
In voorraad
ISBN
9780799377279
Spesiale prys R40,00 Gewone prys R160,00
Skrywer(s):
Professor Mapstieks se nuwe uitvinding, die Windlawaai, is gesteel. Agent Snoet  moet die diefstal ondersoek. Kort voor lank kry Snoet en sy slim kat, Felino, die wind behoorlik van voor – en dit lyk of Felino dalk die laaste van sy nege lewens kan verloor ...
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening