Bravo, Lulu

Geen
Bravo, Lulu
In voorraad
ISBN
9780799375565
Spesiale prys R37,50 Gewone prys R150,00
Skrywer(s):

Toe Lulu se balletjuffrou aankondig dat hulle ’n spesiale konsert vir die jaarafsluiting gaan hou, is Lulu baie opgewonde. Lulu gaan nie net die rol van die meerminprinses dans nie – sy gaan ook ’n paar uitrustings ontwerp! Maar die tweeling, Alex en Alet, hou niks van ballet nie en toe Alex per ongeluk ’n rol in die balletkonsert losslaan, is die gort gaar ...

Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening