Die beste Suid-Afrikaanse spookstories

Geen
Die beste Suid-Afrikaanse spookstories
In voorraad
ISBN
9780799376197
Spesiale prys R37,50 Gewone prys R150,00
Skrywer(s):
Maak kennis met ’n paar van die bekendste spoke in Suid-Afrika soos: die spookmeisie van Uniondale, die spookhond van Aliwal-Noord, die Wandelende Jood en die seekaptein wat steeds aan boord van die Vlieënde Hollander oor die oseane swerf ... Hierdie 18 verhale wat Wendy Maartens in hierdie bundel oorvertel, sal jou heerlike hoendervleis gee!
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening