Die dino's hou 'n partytjie

Geen
Die dino's hou 'n partytjie
In voorraad
ISBN
9780799378962
Spesiale prys R40,00 Gewone prys R160,00

Die dino’s hou ’n partytjie met allerlei prettige speletjies. Daar is ’n stegosourus op die springkasteel, daar is ’n spitbraai in die tuin, en daar is wonderlike eetgoed. Maar die dinosourusse beplan om ’n spesiale lekkerny by die partytjie voor te sit ... 

Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening