Goeie maniere: Cowboys kan ook jammer sê

Geen
Goeie maniere: Cowboys kan ook jammer sê
In voorraad
ISBN
9780799358094
Spesiale prys R28,75 Gewone prys R115,00
In hierdie prettige rymende boek kan 'n cowboy leer dat 'n mens selfs in die Wilde Weste gaaf kan wees. Hierdie reeks leer ouers en kinders dat goeie maniere pret kan wees ... en die lewe vir almal 'n bietjie makliker maak!
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening