Goggas

Geen
Goggas
In voorraad
ISBN
9780799377224
Spesiale prys R38,75 Gewone prys R155,00

Maak gereed vir ’n wêreld van ontdekking en vind meer uit oor insekte en ander goggas. Hierdie fantastiese boek verken allerlei goggas, van ’n insek wat soos ’n stok lyk tot ’n skoenlapper wat met sy pote proe! Ontmoet giftige spinnekoppe, grillerige skerpioene en vele ander goggas.

Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening