Javascript blyk te wees afgeskakel in jou leser. Vir die beste ervaring op ons webwerf, is seker om te draai op javascript in jou browser.
Dis lekker om te leer lees met hierdie prettige storie oor <st2:personname w:st=on>Teddie Tim se eerste piekniek. Die eenvoudige, herhalende taalgebruik en prettige karakters maak hierdie storie perfek om jou kind te help lees.