Wat 'n ramp! 3: Doktor de Goede en die Hipno-Zirtser

Geen
Wat 'n ramp! 3: Doktor de Goede en die Hipno-Zirtser
Uitverkoop
Slegs -21 links
ISBN
9780799366600
Spesiale prys R42,50 Gewone prys R170,00

’n Mal wetenskaplike werk aan ’n nare plan om die wêreld oor te neem met sy tuisgemaakte breinspoel-toestel! Is Sam, Arty en Emmie dapper genoeg om wéér die dorp te red?

Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening