Asem: oudioboek vir klasgebruik

Geen
Asem: oudioboek vir klasgebruik
ISBN
9780639600734
R100,00
Skrywer(s):
Asem: oudio vir die klaskamer is voorgelees en opgeneem deur Johan van Eeden. Jan Vermeulen se boek is ’n aangrypende grootwordverhaal oor verslawing, tweede kanse en wat dit beteken om jouself waarlik te vind. ’n Kragtoer van ’n boek wat nooit die leser met maklike antwoorde onderskat nie. Asem hoort op elke tiener se boekrak. Hierdie oudioboek is 'n fantastiese hulpmiddel vir die klaskamer.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening